Previous
verbeter jou leesbegripsvaardighede en doen beter in begripstoetse

Begripstoets Werkskaarte Graad 4 tot Graad 6

Original price was: R250,00.Current price is: R185,00.
Next

Woordsoorte Flitskaarte Graad 4 tot Graad 12

Original price was: R120,00.Current price is: R105,00.
woordsoorte graad 4-12

Afrikaans Poësie Terme Flitskaarte Graad 8-12

Original price was: R200,00.Current price is: R115,00.

Verbeter jou poësie punte. Hierdie flitskaarte dek al die belangrikste poësie terme en konsepte wat leerders vanaf graad 8 tot graad 12 moet ken.

Description

Wat is eindrym? Hoe dui ons patrone van eindrym aan? Wat is die belangrikste metriese variasies? Wat is die verskil tussen alliterasie en assonansie?
As jy nie die bogenoemde vrae kan antwoord nie, en jy is in graad 8-12, is hierdie digitale flitskaarte vir jou.

Hierdie flitskaarte dek al die belangrikste poësie terme en konsepte wat leerders vanaf graad 8 tot graad 12 moet ken.  Die terme is kort en kragtig uiteengesit en kan maklik uitgedruk of op jou foon gekyk word.

Hoe werk dit?

Die flitksaarte is slegs beskikbaar in e-formaat.  Sodra ons betaling ontvang het, stuur ons die flitskaarte via WeTransfer, epos, of WhatsApp.  Stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za

 

Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.

Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping