Description
PERIODIEKE TABEL PAKKET E-FORMAAT sluit in:
- Periodieke Tabel Flitskaarte 1-73
- 15 Periodieke Tabel Werkskaarte
- Vrae en antwoorde oor die periodieke tabel.
- Notas oor die praktiese gebruik van elke element
- Interessante feite oor die periodieke tabel
Die mees intense periodieke tabel pakket om jou te help om nie net die periodieke tabel te ken nie, maar ook om dit te verstaan. Memoriseer die eerste 60 elemente met kleurvolle flitskaarte. Werk deur 15 werkskaarte wat jou kennis gaan uitbrei en toets. Lees deur notas met vrae en antwoorde, ontdek die praktiese gebruike van die elemente en meer. As jy deur hierdie pakket werk, gaan jy nooit weer sukkel om die periodieke tabel te ken en verstaan nie.
Slegs beskikbaar in e-formaat (pdf).Â
*Die werkboek is tans slegs in digitale vorm (pdf formaat) beskikbaar.







