Poësie kan soms moeilik wees om te leer, veral wanneer dit kom by die verstaan van komplekse temas, die ontsyfering van ingewikkelde metafore en die ontleding van poëtiese tegnieke. Deur die regte strategieë te gebruik sal jy poësie makliker leer en verstaan. Ontwikkel ‘n poëtiese ingesteldheid Voordat jy in die tegniese aspekte van poësie induik, […]
Etiket: graad 9
Lewenswetenskap graad 9: Hoe memoriseer ek die plant- en diersel?
Om te leer vir lewenswetenskap is nie moeilik nie. Daar is sketse wat jy moet ken, definisies wat jy moet memoriseer en feite wat jy moet weergee. Maar baie kinders sukkel om lewenswetenskap te verstaan en wanneer dit kom by eksamen, vergeet hulle maklik wat hulle geleer het. Hier is ‘n paar wenke om lewenswetenskap, […]
Die periodieke tabel: Metale, nie-metale & half-metale
Oorsig: Die periodieke tabel: Graad 7 tot 9 Elke element het ‘n vaste posisie in die Periodieke Tabel. Die elemente is in volgorde van toenemende atoomgetal gerangskik, met die ligste element (waterstof: H) in die boonste linkerhoek. n Element se posisie in die Periodieke Tabel sê vir ons of dit ‘n metaal, ‘n nie-metaal of […]


