photo of woman teaching his son while smiling

Graad 4 ouer? Hier is 10 wenke om graad 4 makliker te maak

Skoenlapper in die maag, eksamen op die horison… en ’n hele nuwe wêreld om te ontdek.  Graad 4 is net anders. As jou graad 4 kind skielik meer toetse skryf as ’n deelnemer aan ’n vasvra kompetisie, sit met ’n wavrag huiswerk en oorweldig word met nuwe, onbekende vakke, wees gerus.  Jy is nie alleen […]

Read More
graad 4

Is jou kind volgende jaar in graad 4? Hier is ‘n paar wenke

Graad 4 kan nogal senutergend wees.  Meer vir die ouers as vir die kinders.  As jy 'n ouer is wat vir die eerste keer 'n kind het wat graad 4 toe gaan, kan dit 'n stresvolle ervaring wees.  Gaan my kind aanpas met al die nuwe vakke?  Gaan hy weet hoe om te leer vir die toetse en eksamen?  Hoe gaan klaswisseling my kind affekteer?  

Read More
afrikaans sinsoorte

GRATIS: Afrikaans graad 4 tot graad 6: Sinsoorte Werkkaart

Vandag gaan ons praat oor iets baie interessant – Sinne! Maar wat is sinne? Wel, sinne is die manier waarop ons woorde in ‘n sin gebruik om te kommunikeer en idees oor te dra. Daar is ‘n paar tipes sinne wat jy moet ken. 1. Vraagsinne: Dink aan ‘n vraag. Vraagsinne is wanneer jy iets […]

Read More
TOP