Wanneer jy gedigte leer, is dit belangrik dat jy verstaan wat jy leer. Jy moet ook weet waarna om te kyk en waarop jy moet fokus. 1. Tema Poësie dra gewoonlik ‘n boodskap oor deur figuurlike taal. Met ander woorde, die gedig sê nie vir jou direk wat sy tema is nie. Die sentrale idee […]
Etiket: gedig
Leer gedigte so
Sukkel jy om gedigte te leer? Hier is 'n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.

