Daar bestaan baie mites rondom wiskunde. Dinge soos: Mens hoef nie vir wiskunde te leer nie; Ek is nie aangelê vir wiskunde nie; Meisies is beter met taal as wiskunde; Wiskunde is moeilik, en nog meer. Mense het die indruk dat net sekere leerlinge kan presteer in wiskunde. Dat sukses in wiskunde slegs beskore is […]
Etiket: eksamenstres
Laat eksamen stres jou punte daal?
Eksamenstres is die gevoel van spanning en bekommernis wat ervaar word wanneer jy in ‘n toets situasie kom. Dit is normaal om ‘n bietjie gespanne te voel oor komende toetse, eksamens, vraestelle of aanbiedings. Inderdaad, ‘n klein hoeveelheid stres kan jou uitdaag en jou stimuleer om harder te werk. Eksamenstres raak egter problematies wanneer dit […]
My kind het ‘n gebrek aan motivering
Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik 'n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.
Onthou hierdie dinge wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy 'n vraestel antwoord. Hier is 'n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy 'n eksamen vraestel antwoord.
Eksamen vrees? Hier is raad
Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders. Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander. Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by. Covid het die angsvlakke van kinders defnitief verhoog. Volgens Inanda Bosman, spelterapeut van Pretoria, het covid die angs in kinders […]
Wenke vir eksamenstres
Studie metodes Akademie Wenke vir eksamenstres Die eindeksamen is om die draai. Dit is ‘n tyd van harde werk en baie stres. Eksamenstres kan ‘n baie negatiewe uitwerking op jou punte hê. Kom ons kyk na ‘n paar tegnieke om jou eksamenstres bietjie minder te maak. Beplan jou tyd Swak tydsbeplanning is die grootste oorsaak […]
Ek leer so hard, maar onthou niks… Wat is fout!!
Moenie ons volgende studie metode kursus in Pretoria misloop nie. Kontak info@studiemetodes.co.za vir meer inligting Ons ken almal daai gevoel. Jy leer so hard en jy voel so goed oor jou werk. Tot jy in die eksamen kom. Skielik kan jou brein niks onthou van wat jy geleer het nie. Dan begin die paniek jou […]






