Kry begripstoetse jou onder? Hier is raad
Begripstoetse is nie moeilik nie, en dit is ‘n lekker manier om ekstra punte in die eksamen te kry. Baie…
Begripstoetse is nie moeilik nie, en dit is ‘n lekker manier om ekstra punte in die eksamen te kry. Baie…
Daar bestaan baie mites rondom wiskunde. Dinge soos: Mens hoef nie vir wiskunde te leer nie; Ek is nie aangelê…
Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die…
Wanneer jy leer of huiswerk doen, is dit belangrik dat jy op ‘n plek leer waar jy gemaklik is en…
Die periodieke tabel is nie moeilik om te leer nie. Jy moet eerstens net die inligting memoriseer, wat nie te…
Eksamenstres is die gevoel van spanning en bekommernis wat ervaar word wanneer jy in ‘n toets situasie kom. Dit is…
Om leerstyle te gebruik is ongelooflik belangrik wanneer kinders leer. Elke kind is anders en daarom is dit belangrik om…
Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik ‘n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.
Hoekom sukkel kinders met begripstoetse? Is dit omdat hulle nie genoeg boeke lees nie? Of is dit omdat hulle dink…
Die nuwe skooljaar is hier en daar is baie dinge wat gedoen moet word. Hier is ‘n paar idees om…