info@studiemetodes.co.za

Periodieke Tabel: Metale, Metalloïede en Nie-metale: Lys en opsommings

R120,00

Ontdek die eienskappe en gebruike van metale, metalloïede en nie-metale.  Waarvoor word elkeen gebruik en hoe verskil hulle van mekaar.  Hierdie opsommings sluit in ‘n lys van al die metale, metalloïede en nie-metale op die periodieke tabel asook elkeen se eienskappe en voorbeelde.  

somdn_product_page

Description

**Ken en verstaan die periodieke tabel**

**Metale, metalloïede en nie-metale**

Watter elemente is metale? Wat is die eienskappe van nie-metale? Wat is voorbeelde van metalloïede?

Ontdek die eienskappe en gebruike van metale, metalloïede en nie-metale.  Waarvoor word elkeen gebruik en hoe verskil hulle van mekaar.  Hierdie opsommings sluit in ‘n lys van al die metale, metalloïede en nie-metale op die periodieke tabel asook elkeen se eienskappe en voorbeelde.  

Let wel, hierdie is digitale opsommings.

TOP