Om ‘n slegte rapport te kry, kan teleurstellend wees en selfs jou moed breek. Dit is normaal om ontsteld of gefrustreerd te voel wanneer jy nie die punte gekry het waarvoor jy gehoop het nie. Dit is egter belangrik om te onthou dat ‘n slegte rapport nie jou waarde as mens, of jou toekomstige sukses […]
Etiket: motivering
My kind het ‘n gebrek aan motivering
Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik 'n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.
Wanneer motivering vir skoolwerk min is
Ek gesels laasweek met ‘n matriek seun. Vra die gewone vrae wat mens maar vir matrieks vra. “Wat gaan jy volgende jaar doen?” “Wanneer is die matriekafskeid?” en “Wanneer begin die eindeksamen?” Sy antwoorde was vir my amper tragies, sy lyftaal negatief. En toe begin dit vir my duidelik word watter groot impak covid-19 op […]


