brown scrabble boards with letters

Basiese Woordsoorte in Afrikaans

Woordsoorte is die kern van kommunikasie. Van die eenvoudige lidwoord tot die meer komplekse wederkerende voornaamwoord, dra elke woordsoort by tot die rykdom en nuanses van die taal wat ons gebruik. In hierdie blog gaan ons kyk na die basiese tipes woordsoorte, hul funksies, en waarom hulle so ‘n kritieke rol speel in die konstruksie […]

Read More
man creating a mindmap on a whiteboard

Hoe gebruik ek breinkaarte om ’n opstel te skryf?

Het jy al ooit vasgehaak terwyl jy ‘n opstel moes skryf in ‘n eksamen? Weet jy nie waar om te begin of hoe om te eindig nie? Hier is ’n maklike oplossing: Breinkaarte. Dit is eenvoudig en dit gaan jou help om die opstel skryfproses baie makliker te maak! Wat is ‘n Breinkaart? ‘n Breinkaart […]

Read More
poësie graad 8-12

Poësie Studiewenke Graad 8-12

Poësie kan soms moeilik wees om te leer, veral wanneer dit kom by die verstaan van komplekse temas, die ontsyfering van ingewikkelde metafore en die ontleding van poëtiese tegnieke.  Deur die regte strategieë te gebruik sal jy poësie makliker leer en verstaan. Ontwikkel ‘n poëtiese ingesteldheid Voordat jy in die tegniese aspekte van poësie induik, […]

Read More
afrikaanse bordspeletjies vir die hele gesin

5 Afrikaanse bordspeletjies vir die hele gesin

Bordspeletjies is ‘n prettige manier vir die hele gesin om tyd saam te spandeer, en in die proses ook belangrike lesse en feite te leer. Hier is ‘n paar bordspeletjies wat die hele gesin kan geniet. 1. Boereplaas Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die […]

Read More
boeke om in die vakansie te lees

5 Lekker Afrikaanse boeke om in die vakansie te lees

Dis vakansie tyd. Tyd vir lui wees en lekker dinge doen. Hier is 5 lekker lees boeke wat jy in die vakansie kan lees. 1. Saartjie Omnibus 1-8 – Bettie Naude Ontmoet vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee […]

Read More
5 dinge om te verstaan wanneer jy gedigte leer

5 Dinge wat jy moet VERSTAAN wanneer jy gedigte leer

Wanneer jy gedigte leer, is dit belangrik dat jy verstaan wat jy leer. Jy moet ook weet waarna om te kyk en waarop jy moet fokus. 1. Tema Poësie dra gewoonlik ‘n boodskap oor deur figuurlike taal. Met ander woorde, die gedig sê nie vir jou direk wat sy tema is nie. Die sentrale idee […]

Read More
10 stappe om gedigte (poësie) te leer

10 Stappe om gedigte te leer

Tydens ons studiemetodes werkswinkels word ons herhaaldelik gevra hoe moet kinders leer vir gedigte. Poësie kan moeilik wees as jy nie weet hoe om daarvoor te leer nie. Soos met enige ander vak, is dit belangrik dat jy verstaan wat jy leer sodat jy die werk suksesvol kan weergee in die eksamen. Hier is 10 […]

Read More
TOP