Boek vandag jou plek vir een van ons studiemetodes werkswinkels.  Ons leer jou die korrekte studiemetodes wat by jou leerstyl, persoonlikheid en breinprofiel pas.   Met die regte studiemetodes kan jy beslis sukses behaal in jou skoolwerk.  Daar is 3 opsies waaruit jy kan kies:

  • Aanlyn studiemetodes werkswinkel (Enige tyd beskikbaar);
  • Individuele studiemetodes werkswinkel in Pretoria (Kontak ons om plek te bespreek);
  • Groep studiemetodes werkswinkel in Pretoria (Sien opkomende datums hieronder).

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping