0824196055 info@studiemetodes.co.za
Sale!

Studiemetodes Werkswinkel – Universiteit Studente

R1850,00

Is jy ‘n Universiteit student?  Ontdek die regte tegnieke om te studeer vir jou Universiteitsvakke en leer hoe om hoë volumes werk te leer.

Description

Is jy ‘n Universiteit student?  Ontdek die regte tegnieke om te studeer vir jou Universiteitsvakke en leer hoe om hoë volumes werk te leer.  Vind uit hoe om jou werk te memoriseer, te verstaan en om die konsepte wat jy leer te kan toepas.

Die werkswinkel is sowat 3 ure lank en sluit ‘n aanlyn leerstyltoets, persoonlikheidstoets en brein dominansie voorkeur toets in.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Studiemetodes Werkswinkel – Universiteit Studente”

Your email address will not be published.