Previous
periodieke tabel vrae en antwoorde flitskaarte

50 Periodieke Tabel Vraag En Antwoord Flitskaarte

R200,00
Next

Graad 9 lewenswetenskap: Plant- en diersel hulpmiddels

Original price was: R120,00.Current price is: R80,00.
plant- en diersel

Periodieke Tabel Flitskaarte (Eerste 20 elemente)

R200,00

Please note: No refunds on digital downloads or study method courses.
Neem kennis: Geen terugbetalings op digitale produkte of studiemetodekursusse nie.

*Also available in English

**HIERDIE IS ‘N DIGITALE PRODUK, NIE ‘N FISIESE PRODUK NIE**

**Geen terugbetalings word gedoen op digitale produkte nie**

Memoriseer die eerste 20 elemente van die periodieke tabel met ons digitale flitskaarte stel.

*BONUS periodieke tabel rympie ingesluit

somdn_product_page

Description

*Also available in English

**HIERDIE IS ‘N DIGITALE PRODUK, NIE ‘N FISIESE PRODUK NIE**

**Geen terugbetalings word gedoen op digitale produkte nie**

Memoriseer die eerste 20 elemente van die periodieke tabel met ons digitale flitskaarte stel. Elke kaartjie bevat die element se naam, simbool en atoom getal saam met ‘n prentjie om jou te help om die element te onthou.

Laai die pdf kaartjies af op jou foon, tablet of rekenaar en leer dit enige plek en tyd, of druk dit uit op karton en memoriseer dit.

*BONUS

Om dit nog makliker te maak om die eerste 20 elemente van die periodieke tabel te leer,  sluit ons die periodieke tabel rympie in, wat elke element van 1 tot 20 kortliks beskryf.  Leer die rympie en jy sal nie maklik die elemente vergeet nie.

*Die werkboek is tans slegs in digitale vorm (PDF formaat) beskikbaar.

 

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping