Geografie: Kontinente Flitskaarte

Original price was: R100,00.Current price is: R49,00.

Memoriseer die 7 kontinente maklik!

Hierdie e-flitskaarte maak dit vir jou maklik om die name van die kontinente te memoriseer.  Dit sal jou ook in staat stel om die vorm en uitleg van elke kontinent maklik uit te ken.

Description

Memoriseer die 7 kontinente maklik!

Hierdie flitskaarte maak dit vir jou maklik om die name van die kontinente te memoriseer.  Dit sal jou ook in staat stel om die vorm en uitleg van elke kontinent maklik uit te ken.

Elke kaartjie bestaan uit die kontinent se naam en vorm.  Leer die flitskaarte een vir een, of speel speletjies deur die kaartjies op die regte plekke te sit op ‘n wêreld kaart.

Die kaartjies is slegs beskikbaar in e-formaat.  Jy kan die kaartjies uitdruk, of op jou foon laai.

Vir kredietkaart (PayFast) aankope, laat asseblief 24 uur toe vir produkte om via epos of WeTransfer gestuur word.

Vir EFT aankope, stuur asseblief bewys van betaling na info@studiemetodes.co.za of 0824196055. Produkte sal via epos of WeTransfer gestuur word binne 24 uur nadat betaling ontvang is.

 

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping