Jou kind sit en leer vir ure. Hulle lees deur die werk. Hulle kyk na die notas. Hulle sê selfs: “Ek verstaan dit.” Maar in die toets…is dit asof die werk net weg is. As dit bekend klink, is jy nie alleen nie. Die belangrikste ding om te verstaan is die volgende:👉 Dit gaan nie […]
Etiket: periodieke tabel
Bemeester Die Periodieke Tabel Met Vrae En Antwoorde
Die periodieke tabel voel soms soos ’n eindelose lys van letters en syfers wat by selfs die mees entoesiastiese student baie vrees kan skep. In chemie is kennis van die periodieke tabel van uiterste belang en as jy die regte strategie gebruik is dit glad nie moeilik om dit te ken en te verstaan nie. […]
Die periodieke tabel: Elemente 1 – 20 in ‘n neutedop
Alles wat ons om ons kan sien, waarneem en voel, bestaan uit elemente. Jou arms en bene, die grond, die lug en die sterre, word alles gebou uit elemente. Daar is sowat 100 van hierdie elemente. In hul kleinste en eenvoudigste vorm staan hulle bekend as atome. Wanneer die elemente by mekaar inhaak, vorm hulle […]
Periodieke tabel: Die eerste 20 elemente
Die periodieke tabel is nie moeilik om te leer nie. Jy moet eerstens net die inligting memoriseer, wat nie te moeilik is as jy flitskaarte gebruik nie. Daar is 3 goed wat jy moet ken en onthou vir elke element: Om daardie 3 dinge vir elke element te memoriseer, is nie moeilik nie. Een metode […]


