photo of woman teaching his son while smiling

Graad 4 ouer? Hier is 10 wenke om graad 4 makliker te maak

Skoenlapper in die maag, eksamen op die horison… en ’n hele nuwe wêreld om te ontdek.  Graad 4 is net anders. As jou graad 4 kind skielik meer toetse skryf as ’n deelnemer aan ’n vasvra kompetisie, sit met ’n wavrag huiswerk en oorweldig word met nuwe, onbekende vakke, wees gerus.  Jy is nie alleen […]

Read More
back to school

Idees vir skool tasse, kosblik en nog vir die 2022 skooljaar

Die nuwe skooljaar is hier en daar is baie dinge wat gedoen moet word.  Hier is ‘n paar idees om dinge makliker te maak vir die opkomende jaar. Kosblik idees ‘n Gesonde kosblik is baie belangrik vir leerders van enige ouderdom.  Om konsentrasie te verbeter en te behou,  is ‘n lae GI dieet ideaal.Hier is […]

Read More
graad 4

Is jou kind volgende jaar in graad 4? Hier is ‘n paar wenke

Graad 4 kan nogal senutergend wees.  Meer vir die ouers as vir die kinders.  As jy 'n ouer is wat vir die eerste keer 'n kind het wat graad 4 toe gaan, kan dit 'n stresvolle ervaring wees.  Gaan my kind aanpas met al die nuwe vakke?  Gaan hy weet hoe om te leer vir die toetse en eksamen?  Hoe gaan klaswisseling my kind affekteer?  

Read More
TOP