Previous
plant- en diersel

Graad 9 lewenswetenskap: Plant- en diersel hulpmiddels

Original price was: R120,00.Current price is: R80,00.
Next

Periodieke Tabel Digitale Plakkaat Afrikaans

Original price was: R120,00.Current price is: R80,00.
periodieke tabel

Periodieke Tabel – Flitskaarte (1-118), Werkskaarte & Notas

Original price was: R300,00.Current price is: R270,00.

PERIODIEKE TABEL PAKKET IN E-FORMAAT! Sluit in:

  • Periodieke Tabel Flitskaarte 1-118
  • Periodieke Tabel Werkskaarte
  • Vrae en antwoorde oor die periodieke tabel.
  • Notas oor die praktiese gebruik van elke element
  • Interessante feite oor die periodieke tabel
somdn_product_page

Description

PERIODIEKE TABEL PAKKET E-FORMAAT sluit in:

  • Periodieke Tabel Flitskaarte 1-118
  • Periodieke Tabel Werkskaarte
  • Vrae en antwoorde oor die periodieke tabel.
  • Notas oor die praktiese gebruik van elke element
  • Interessante feite oor die periodieke tabel

Die mees intense periodieke tabel pakket om jou te help om nie net die periodieke tabel te ken nie, maar ook om dit te verstaan.  Memoriseer die  elemente met kleurvolle flitskaarte. Werk deur werkskaarte wat jou kennis gaan uitbrei en toets.  Lees deur notas met vrae en antwoorde, ontdek die praktiese gebruike van die elemente en meer.  As jy deur hierdie pakket werk, gaan jy nooit weer sukkel om die periodieke tabel te ken en verstaan nie.

Slegs beskikbaar in e-formaat (pdf). 

*Die werkboek is tans slegs in digitale vorm (pdf formaat) beskikbaar.

 

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping