2 tot 12 maal en deel flitskaarte en werkskaarte

Original price was: R200,00.Current price is: R150,00.

Please note: No refunds on digital downloads or study method courses.
Neem kennis: Geen terugbetalings op digitale produkte of studiemetodekursusse nie.

Jou tafels is die fondament tot sukses in wiskunde.  Maak seker jy ken jou tafels uit jou kop uit.  Maak tafels leer maklik met ons “printable” klaargemaakte flitskaarte en werkskaarte.

somdn_product_page

Description

Jou tafels is die fondament tot sukses in wiskunde.  Maak seker jy ken jou tafels uit jou kop uit.  Maak tafels leer maklik met ons klaargemaakte digitale flitskaarte en werkskaarte.  Hierdie aflaaibare pakket (pdf) bestaan uit die volgende:

Flitskaarte:  2 tot 12 maal en deel tafel (pdf formaat, kan op foon afgelaai of geprint word)

16 Werkskaarte: 2 tot 12 maal tafel (pdf formaat, kan geprint word)

Druk die kaartjies uit, of kyk dit op jou foon.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping