wiskunde

6 Wenke om wiskunde te leer

Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees.  Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot.  Vir wiskunde is oefening belangrik.  Maar jy moet ook die teorie ken.  Elke som het sekere reëls of formules.  As jy dit ken en verstaan, is jy al op die regte pad.  Maak flitskaarte van jou reëls en formules en leer dit uit jou kop uit.  Dan is die volgende stap om vraestelle uit te werk en die somme te oefen.  Selfvertroue het ‘n baie groot impak op jou wiskunde punte.  Glo in jouself, werk hard en oefen jou somme.  Hoe meer vraestelle jy uitwerk, hoe meer selfvertroue gaan jy hê.  Hier is 6 wenke om wiskunde te leer:

6 wenke om wiskunde te leer

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping