‘n Tutor kan leerders help om hulle vakke beter te verstaan, dit bou hulle selfvertroue en leer hulle belangrike leer vaardighede.  Leerders kry individuele aandag wat nie altyd in die klaskamer moontlik is nie.  Tydens vakansies kan ‘n tutor jou help om jou werk wat jy nie verstaan nie, te begryp en om alle werk waarmee jy agter is, in te haal.  

Wanneer ‘n leerder agter raak met sy skoolwerk, veral in wiskunde, is ‘n tutor nie ‘n luukse nie, maar eerder ‘n noodsaaklikheid.  

 

leerstyle

Vind 'n tutor

Jacquelene Du Toit

Whatsapp Nr 0760211561
jeedutoit@gmail.com

Vakke

  • Engels
  • Afrikaans
  • Wiskunde
  • Kuns
  • Tegnologie

Agtergrond

  • 2010-16 Laerskool Villieria aflos juffrou asook studies en huiswerk juffrou GrR-7
  • Woelbos kleuterskool juffrou,5-6 jariges
    2017-18 kleuterskool Juffrou 2019-2020 Au pair en tutor in English en Maths

Areas

Jacqueline doen tutor werk by leerders se huise in die volgende areas:

  • Six fountains
  • Silver lakes
  • Hazeldean
  • Waparand
  • Olympus
  • Oldfarm
  • Wilgers
  • Woodhill
  • Equestria
tutor

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping