Description
Die wiskunde woordeboek graad 3 tot 7 is ‘n studie hulpmiddel wat elke laerskool leerder moet hê wanneer hy of sy wiskunde leer. In die boekie word al die metodes wat geleer word in die laerskool verduidelik op ‘n maklike en eenvoudige manier. Metodes sluit in breuke, eksponente en wortels, persentasie, konstruksie en nog baie meer. Beslis ‘n noodsaaklike hulpmiddel in elke leerder se gereedskapskissie!
Reviews
There are no reviews yet.