0824196055 info@studiemetodes.co.za

Studiemotiveringsprogram Sessie

R400,00

Voel jy negatief oor jou skoolwerk?

Is huiswerk doen ‘n nagmerrie?

Voel jy dom en vergelyk jy jou met ander?

Sukkel jy met eksamenvrees of vergeet jy maklik wat jy geleer het wanneer jy toets skryf?

Sukkel jy met uitstel en tydsbeplanning?

Description

Ons 8 weke studiemotiveringsprogram is geskep met die doel om kinders van alle ouderdomme te help om beter te voel oor skoolwerk, eksamen, hulleself, verhoudings en meer en om hulle te lei om hulle akademiese potensiaal te bereik.  Ontdek hoe om realistiese doelwitte te stel en om jou tyd reg te bestuur.  Leer hoe om te werk vir jouself en nie vir ander nie.

Elke sessie is +- een uur lank.

Let wel:  Koste soos aangedui in die prys is per sessie.  

Additional information

1 uur sessie

Koste soos aangedui in die prys is per sessie.