Description
STUDIEMETODES NET VIR AFRIKAANS!
Ontdek hoe om te leer vir Afrikaans en verbeter jou punte! Ons wys jou hoe om te leer vir:
- Taalleer
- Gedigte
- Letterkunde
- Begripstoetse
Leerders vanaf graad 4 tot graad 12 is welkom. Sluit in:
- Klaargemaakte flitskaarte vir taalleer*
- Werkskaarte vir inoefening
Die werkswinkel is 90 minute lank en kan aanlyn via Zoom of in-persoon by ons kantore in Olympus, Pretoria bygewoon word.
*Flitskaarte is in elektroniese formaat (pdf) en kan uitgedruk word op karton of op jou selfoon gelaai en gekyk word.