0824196055 info@studiemetodes.co.za
Sale!

Junie Eksamen Hulp Combo

R1950,00

Maak seker jy is reg voorbereid vir die Junie 2022 eksamen met ons Junie Eksamen Hulp Combo.

Sluit in:

  • Studiemetodes Werkswinkel  (in-persoon of via Zoom)*+
  • Eksamen “toolbox” pdf boekie +
  • Hoe beantwoord ek ‘n begripstoets pdf boekie

Description

Maak seker jy is reg voorbereid vir die Junie 2022 eksamen met ons Junie Eksamen Hulp Combo.

Sluit in:

  • Studiemetodes Werkswinkel  (in-persoon of via Zoom)*+
  • Eksamen “toolbox” pdf boekie +
  • Hoe beantwoord ek ‘n begripstoets pdf boekie
  1. Studiemetodes werkswinkel* is ‘n 3 uur lange werkswinkel waar ons leerders op praktiese maniere leer hoe om op te som en te memoriseer volgens hulle leerstyl.  Al ons werkswinkels sluit ‘n aanlyn leerstyltoets, persoonlikheidstoets en brein dominansie voorkeur toets in.
  2. Eksamen “toolbox” pdf boekie.  Areas wat bespreek word is onder andere: Hoe om jou tyd reg te beplan (sluit studierooster in). Hoe om doelwitte op te stel (sluit doelwit kaart in). Wat die verskillende tipes vrae in die eksamen beteken.  Soos byvoorbeeld “bespreek, noem, beskryf, verduidelik” ens.  (sluit flitskaarte in met beskrywings).  Wenke om eksamenstres te hanteer.  Wenke wanneer jy ‘n vraestel antwoord en meer.
  3. Hoe beantwoord ek ‘n begripstoets pdf boekie.   Ons leer jou stap vir stap hoe om begripstoetse te antwoord met ‘n praktiese oefening en praktiese riglyne in ons begripstoets *e-boekie.

Combo is beskikbaar tot 30 Junie 2022.

Spaar R950

*Studiekursus mag slegs bygewoon word tussen 4 Mei 2022 en 31 Julie 2022.