0824196055 info@studiemetodes.co.za

Hoe skryf ek ‘n toespraak? E-Kursus

R550,00

Ons *e-kursus leer jou stap vir stap met praktiese oefeninge hoe om ‘n toespraak te skryf wat die gehoor se aandag sal behou.  Ons begin by die heel begin en begelei jou in die proses om jou idees op papier te sit.

Out of stock

Description

Wanneer jy toesprake lewer, in die klas of tydens redenaars kompetisies, is daar belangrike dinge waarna die onderwysers of die paneel kyk.  As jy weet hoe om die gehoor se aandag te behou en terseldertyd belangrike inligting oordra, kan jy goeie punte kry vir jou toespraak.  Die teenoorgestelde is ook waar. Al is jy ‘n goeie spreker, maar jou toespraak is swak geskryf, gaan jy punte verloor.

Ons *e-kursus leer jou stap vir stap met praktiese oefeninge hoe om ‘n toespraak te skryf wat die gehoor se aandag sal behou.  Ons begin by die heel begin en begelei jou in die proses om jou idees op papier te sit.

Beskikbaar vir leerders vanaf graad 4 tot graad 12.

*E-kursusse is aanlyn hulpmiddels waar leerders op verskeie maniere belangrike vaardighede aanlyn kan bemeester.  Tegnieke word op verskeie maniere prakties verduidelik en leerders moet praktiese oefeninge bemeester.

HOE WERK DIT?

JY KAN DIE E-KURSUS ENIGE TYD DOEN TUSSEN NOVEMBER 2021 EN MAART 2022.  DIT WORD OP JOU EIE TYD EN TEEN JOU EIE PAS GEDOEN

Sodra ons betaling ontvang het, stuur ons vir jou die links na die die e-kursusse.  Kontak ons enige tyd by info@studiemetodes.co.za of 082 419 6055 indien jy enige vrae het. 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoe skryf ek ‘n toespraak? E-Kursus”

Your email address will not be published.