Description
Om gedigte te leer kan soms verwarrend wees. Nie net moet jy dinge soos rympatrone en ritmes kan uitken en verduidelik nie, maar jy moet ook kan verstaan wat die digter probeer sê en dit korrek kan weergee in die toets. Ons *e-kursus wys jou stap vir stap hoe om te leer vir poësie sodat jy dit verstaan en die regte antwoorde kan gee wanneer jy toets skryf.
Aanbeveel vir leerders vanaf graad 7 tot graad 12.
*E-kursusse is aanlyn hulpmiddels waar leerders op verskeie maniere belangrike vaardighede aanlyn kan bemeester. Tegnieke word op verskeie maniere prakties verduidelik en leerders moet praktiese oefeninge bemeester.
HOE WERK DIT?
Sodra ons betaling ontvang het, stuur ons vir jou die links na die die e-kursusse. Kontak ons enige tyd by info@studiemetodes.co.za of 082 419 6055 indien jy enige vrae het.
Reviews
There are no reviews yet.