STUDIEMETODES NET VIR AFRIKAANS!

Ontdek hoe om te leer vir Afrikaans en verbeter jou punte!  Ons wys jou hoe om te leer vir:

  • Taalleer
  • Gedigte
  • Letterkunde
  • Begripstoetse

Leerders vanaf graad 4 tot graad 12 is welkom. 

Die werkswinkel is 60 minute lank en kan aanlyn via Zoom of in-persoon by ons kantore in Olympus, Pretoria bygewoon word.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping