fbpx
  • info@studiemetodes.co.za
  • 082 419 6055

studie metodes
akademie

Hulp met studiemetodes

studie metodes

WhatsApp

082 419 6055 | 072 265 9639

Email

info@studiemetodes.co.za

Het jou kind voorheen ‘n studiemetodes kursus gedoen, maar weet nog steeds nie hoe om op te som nie? Weet jy nie waar om te begin om jou kind te help met opsom en leer nie? Raak jy gefrustreerd omdat jou kind nie kan stilsit terwyl hy leer nie?

Ons het die antwoord!

Ons praktiese studiemetodes werkswinkel leer jou kind stap vir stap hoe om op te som en te memoriseer vir die eksamen.  

  • Hoe leer ek wiskunde?
  • Hoe som ek my leervakke op?
  • Watter memoriseringstegnieke kan ek gebruik?
  • Hoe moet ek leer volgens my leerstyl? en baie meer...

Groep Studiemetodes Werkswinkels

3 ure werkswinkel op 'n Saterdagoggend op ons perseel. Klasse wissel vanaf 2 tot 8 kinders.

Individuele Studiemetodes Werkswinkels

3 ure werkswinkel met slegs 1 leerder op 'n slag. Aangebied op ons perseel. Kontak ons om 'n afspraak te reel.

Aanlyn Studiemetodes Werkswinkels

Video kursus beskikbaar om te doen op jou eie pas in die gemak van jou eie huis.

Wenke vir eksamenstres

Studie metodes Akademie Wenke vir eksamenstres Die eindeksamen is om die draai.  Dit is ‘n tyd van harde werk en baie stres.  Eksamenstres kan ‘n baie negatiewe uitwerking op jou…

Waaruit bestaan ons premium studie metodes werkswinkel?

Leerstyltoets

Weet jy wat is jou leerstyl? Jou leerstyl is baie belangrik aangesien dit 'n groot invloed het op HOE jy moet leer. Kom woon ons werksessie by en vind uit wat is jou leerstyl.

Persoonlikheidstoets

Watter persoonlikheids eienskappe het jy? Hoekom doen jy wat jy doen? Leer jouself ken en verbeter jou punte in die proses.

Brein Dominansie Toets

Is jy linkerbrein of regterbrein dominant? Watter invloed het dit op die manier hoe jy moet leer? Kom vind uit en maak seker jy leer op die regte manier.

Praktiese werksessie

Dis nie altyd so maklik om te sit en luister na iemand se studie wenke en dan die tegnieke op jou eie werk toe te pas nie. Ons sessies is prakties en jy oefen die tegnieke in met jou eie skoolwerk. Ons maak seker jy weet nie net WAT om te doen nie, maar ook HOE

terugvoer van ouers oor ons studie metodes

My kind sien sommer uit daarna om te leer na jul studiemetode kurses. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles. 😊

Francina Nothnagel

Wow wow wow!!! Christa en Mariaan, julle is "spot-on" met my kind!!! Ek wens ek het julle al kom sien toe my kind in Gr. 4 was!!! Ek sal julle definitief aanbeveel, vir enige mamma of pappa!!! Baie baie dankie vir julle hulp en insette!!!

Magriet Erasmus Smit

Wonderlik om met profesionele mense te werk. Die toetse was honderd persent korrek en sy studie metode was korrek aangepas om by sy profiel te pas. Baie dankie vir julle.

Riaan Scott

My kinders het dit baie geniet en baie leersaam gevind! Baie dankie!

Elizma Van Der Smit

Hallo Christa!!! Danie het 'n mooi rapport huistoe gebring, gemiddeld op met 9%.

Magriet Smit

Baie goeie studiemetodes , en spot on met die eind resultate, dit maak leer sommer pret, vir jonk en oud! Christa en Mariane is hoogs aanbeveel

Simone Louw

Simone Louw

Meer oor ons groep studie metodes werkswinkel

Tye

Die werkswinkel word aangebied op 'n Saterdag en is 3 ure lank

Ouderdom

Leerlinge vanaf graad 4 tot matriek en selfs Universiteitsvlak is welkom

Klasgrootte

Klasse is nie groter as 9 kinders nie.

Beter punte?

As jy toepas wat ons jou leer gaan jy beslis beter punte behaal

Besprekings

Leerders se plek kan slegs gehou word indien betaling ontvang is.

studie metodes
studie metodes

Waar sien jy jouself oor 20 jaar?  Of selfs oor 10 jaar?  Of 5?  As jy enigsins suksesvol wil wees, begin deur een van ons studie metode kursusse by te woon.  Jy gaan nie net uitstap met beter studie vaardighede nie, maar ook met 'n vasberadenheid om jou volle potensiaal te bereik in alles wat jy aanpak.  

Begin bou aan jou suksesvolle toekoms

Ons studie metode werks winkel verbeter jou Punte Motivering Selfbeeld Tydsbeplanning

Leerstyl Toets

Moet jy hardop leer, of saggies? Moet jy sit en leer? Of staan? Mag jy musiek luister? Watter musiek? Ons leerstyltoets gee jou al hierdie antwoorde. Ons werkswinkel begin met die toets sodat ons jou kan help om te leer volgens jou sterkpunte.

Unieke Metode

Ons L.O.S.H. metode gaan jou help om jou werk beter te verstaan, beter te onthou en vinniger te leer. Dit leer jou om om voor te berei vir die eksamen, maar help jou ook om dit wat jy geleer het makliker in die eksamen vraestel weer te gee.

Opsomming en memorisering

Wat is die nut daarvan om op te som? Kan my ma my werk vir my opsom? Kan ek opsommings erens koop en dit leer? Hoe memoriseer ek?

Tyds Beplanning en Motivering

Hoe maak ek tyd vir opsom en sport en huiswerk en leer en en en? Hoekom moet ek leer? Wat is die nut van skool? Ons antwoord al hierdie vrae en nog meer vir jou.

error

Enjoy this blog? Please spread the word :)