Wat Honde, Katte en Bokke Oor Ons Taal Sê Afrikaans wemel van idiome wat diere gebruik om iets op ‘n kleurvolle, beeldende manier oor te dra. Hierdie idiome is nie net lekker om te sê nie – hulle vertel iets oor kultuur, gedrag, en menslike emosie. Hier is 7 gewilde idiome met diere, elk met […]
Kategorie: Afrikaans
Hoe om ‘n Gedig te Ontleed
Vir studente kan dit oorweldigend voel om ‘n gedig te ontleed, maar met ‘n gestruktureerde benadering word die proses meer toeganklik en lonend. Hierdie gids lei jou deur die noodsaaklike stappe van gediganalise, vanaf die aanvanklike lees tot ‘n dieper interpretasie van temas en betekenis. Aan die einde sal jy selfversekerd enige gedig kan ontleed […]
Speltoetse Kan Maklik Wees
Wenke Om Te Leer Vir Speltoetse Wanneer die lewe besig raak en aktiwiteite te veel word, is dit moeilik om tyd te maak vir spelwoorde leer. Die dag voor die toets word daar wild geskarrel om die woorde betyds te leer tussen huiswerk en ander aktiwiteite deur. Dit word ‘n nagmerrie en later is ouer […]
Basiese Woordsoorte in Afrikaans
Woordsoorte is die kern van kommunikasie. Van die eenvoudige lidwoord tot die meer komplekse wederkerende voornaamwoord, dra elke woordsoort by tot die rykdom en nuanses van die taal wat ons gebruik. In hierdie blog gaan ons kyk na die basiese tipes woordsoorte, hul funksies, en waarom hulle so ‘n kritieke rol speel in die konstruksie […]
Hoe gebruik ek breinkaarte om ’n opstel te skryf?
Het jy al ooit vasgehaak terwyl jy ‘n opstel moes skryf in ‘n eksamen? Weet jy nie waar om te begin of hoe om te eindig nie? Hier is ’n maklike oplossing: Breinkaarte. Dit is eenvoudig en dit gaan jou help om die opstel skryfproses baie makliker te maak! Wat is ‘n Breinkaart? ‘n Breinkaart […]
Poësie Studiewenke Graad 8-12
Poësie kan soms moeilik wees om te leer, veral wanneer dit kom by die verstaan van komplekse temas, die ontsyfering van ingewikkelde metafore en die ontleding van poëtiese tegnieke. Deur die regte strategieë te gebruik sal jy poësie makliker leer en verstaan. Ontwikkel ‘n poëtiese ingesteldheid Voordat jy in die tegniese aspekte van poësie induik, […]
Graad 6 Afrikaans: Leestekens
Leestekens is baie belangrik. Dit help ons om te verstaan wat ons lees en dit druk gevoelens uit. Sonder leestekens, gaan sinne moeilik wees om te verstaan en gaan die boodskap van die sin nie ordentlik oorgedra word nie. Kom ons gesels oor die verskillende leestekens. 1. Punt . ‘n Punt wys vir jou dat […]
5 Afrikaanse bordspeletjies vir die hele gesin
Bordspeletjies is ‘n prettige manier vir die hele gesin om tyd saam te spandeer, en in die proses ook belangrike lesse en feite te leer. Hier is ‘n paar bordspeletjies wat die hele gesin kan geniet. 1. Boereplaas Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die […]
5 Lekker Afrikaanse boeke om in die vakansie te lees
Dis vakansie tyd. Tyd vir lui wees en lekker dinge doen. Hier is 5 lekker lees boeke wat jy in die vakansie kan lees. 1. Saartjie Omnibus 1-8 – Bettie Naude Ontmoet vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee […]









